My dogter het n foto van die ruiker gestuur en dit is verskriklik mooi. Pragtige pienk,wit en pers rose, n hele 50 daarvan. Sy se dis die mooiste bos blomme wat sy nog ooit gekry het en die trane het geloop. Baie dankie vir Bloomable, julle het haar verjaarsdag sommer ekstra spesiaal gemaak.